Reviews

Baie dankie aan Lizelle van Dovetail wooden boxes and gifts.

My Man se kersgeskenke (100 hole 7MM Rem Mag Reloading Tray, 50 hole 7MM Rem Mag Amo Box en Howa oil Cap) was beslis die hoogte punt van my Man se Kersfees , by Huntex die vorige 2 jaar het ons Ford en CZ Oil Cap gekoop en dit lyk nog splinternuut soos toe ons dit gekoop het in 2023 en 2024 en dit word gereeld gedra.

Kwaliteit is AMAZING en die verpakking was ordentlik in bubbelwrap toe gedraai x2. En shipment was in ‘n dag by my af gelewer en betyds vir kersfees met die dat ek te laat wakker geskrik het om te koop het julle my gehelp in 10min!

Ons sal beslis weer Dovetail gebruik en Hulle stalletjie by Huntex 2025 besoek.

Natuurlik kan Man lief nie wag om te gaan jag nie en tel al die dae af om sy “Personilsed Jag Gear” te kan gebruik.

Baie dankie aan Lizelle van Dovetail wooden boxes and gifts!

Was bereid om presies te hoor hoe jy jou produk wil he en die pakkie het baie vinnig by my uit gekom baie mooi en ordentelik toe gedraai sodat dit nie kan beskadig nie.Die feit dat jy iets op kan graveer maak die produk jou eie en dis iets wat jy nie some in enige winkel kan kry nie. Ek sal verseker weer hier bestel dis n baie goeie kwaliteit produk teen n baie goeie prys.

I got my first. 22 last year for my 13th birthday. My mom bought me this sling with ny name and fav buck to hunt. Thank u so much.

* 50 Hole Ammunition Box

Die grootste dankie aan Tannie Lizelle (en haar span) van DWB Julle produk was ‘n kers geskenk vir my kêrel wie se passie jag is.

Dit was die 1ste keer wat ek gebruik gemaak het van julle diens en sal beslis voorentoe weer! My kêrel se ouers was alreeds kliënte en het jul ook recommend toe ek hul vertel van my idee.

Die diens aan my was puik – altyd so vriendelik en baie flink. Ek het binne enkele dae my boksie ontvang. Die attention to detail is so amazing en die feit dat personalization gedoen word maak alles net soveel meer spesiaal Die kwaliteit is uit die boonste rakke – gin beter as dié!

Om die minste te sê – I am very impressed en my kêrel in die wolke oor sy boks!

Julle is tops – alle seën vir julle en elke produk wat uitgaan.

Excellent service! Very very satisfied, would definitely recommend getting yourself one of their amazing products!!